Ashton Hengelklub ondersteun ORI se “tag and release” program. Lede was belangstel om deel te word van ORI se “tag and release” program kan Elinor Bullen email by ellie@ori.org.za of skakel haar op (031) 328-8159.
Storie
Galjoen gevang deur Simon Walker by Gifkommetjie (Cape Point Lat:34° 19' 0 S, Long:18° 25' 0 E) op 15 Aug 2008 vis se grootte was 29.1cm.
Op 20 Mei 2010 word dieselfde galjoen by die gruis (Uilkraalsmond) gevang toe is die lengte 34.0cm. Die vis was vir 643 dae vry, het 221km getravel en het net 4,9cm gegroei in 2jaar .
Wat se dit vir ons, gooi ondermaat vis terug!
Inligting verskaf deur Jacques Carstens