Ashton Hengelklub
Rots en Strand
Gestig in 1968
Voorblad.
"About Us".
Toernooi.
Klub Bekers.
Klub Rekords.
Klub Klere.
Klub Bestuur.
Erelid Bord.
Ander Links.
Weer.
Klublede "Zone".

Item

Prys

Klublede

Nie-Klublede

Pette

R 60.00

R 70.00

Breerand Hoed

R 90.00

R 110.00

Hengel Kortmou Hemp

R 140.00

R 160.00

Hengel Langmou Hemp

R 160.00

R 180.00

"Custom" Hengel Baadjies

R 260.00

R 290.00

"Custom" Hengel kort broek

R 120.00

R 140.00

Winter klub Baadjies

R340.00

R360.00

“Ou” winter Baadjies (slegs klein grotes)

R100.00

R150.00

Ashton Hengelklub se kleure is gemaak van n “vinnige droog word” materiaal en is uiters gerieflik vir die hengelaar.
Bestellings:
1) Skakel Marius Munnik (0827721980) en bevestig dat jou groote beskikbaar is.
2) Betaal dan die geld soos hieronder.

Betalings metode:
Die klub verkies dat die geld direk in die rekening inbetaal word:
Reference - Van en die woord “kleure”. Byvoorbeeld - Swart kleure
Account Name - Ashton Hengelklub
Bank - ABSA Bank
Account Number - 1050147017
Branch Code -  334713
Ashton Hengelklub se nuwe winter baadjie