Maak asseblief n nota van die belangrike datums op jou kalender:
• 2010-08-07 — Stilbaai Galjoen Derby. AHK het 4 spanne ingeskryf.
• 2010-10-02 — Ashton Hengelklub dans in die Drew Saal te Bonnievale. Details sal later aangekondig word.
• 2010-10-09 — Ashton Hengelklub Stilbaai Geslote Uitdaging. Groot pryse en seisoen einde braai om 18H30 by Stilbaai Hengelklub.
• 2010-12-04 — Ashton Hengelklub 2010 Ete, Dans en Prysuitdeling in Pearly Beach.
• 2011-01-22 — Ashton Hengelklub Kampnaweek in Witsand.
• 2011-03-05 — 2011 Struisbaai 5 Spesie naweek.